tag:blogger.com,1999:blog-4086185730255578500.post3784680819905965204..comments2023-03-23T10:35:21.065-07:00Comments on FROM RICHES TO RAGS: BLANKE ARMOEDE.WITLEEUhttp://www.blogger.com/profile/09975594848331080311noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-4086185730255578500.post-51846509893774068932011-04-23T06:49:49.387-07:002011-04-23T06:49:49.387-07:00Hoekom kan ons dan nie mense kry wat plaase besit ...Hoekom kan ons dan nie mense kry wat plaase besit wat dit nie tans gebruik ek se altyd "GIVE A LITTLE TO GET A LOT" jammer vir die ingels maar glo my probeer dit n' bietjie gee vir iemand wat regtig swaar kry n' klein hulp middel en sien hoe seen GOD jou vir daardie klein bydrae.Ek praat van ondervinding glo my dit is so,so by so het hulle die plase geerf of hulle betaal dit tog maandeliks af en het tog nie veel nut op die oomblik van dit,dan kan mens wel wanneer daar wel inkomste uit die plaas geginereer word n' bydrae maak aan die eienaar.Idiaal sal wees so +_ 50 tot n'100 km van n' redelike groot dorp of stad vir afset van produkte,ek glo daar is n'hele paar mense wat ek al van gehoor het wat grond het maar glad dit nie gebruik nie wat dit dan kan beskikbaar stel dat ons die mense weer kan help opstaan daar is baie maniere om hulle so weer menswaardig te laat voel, as daar wel barmhartige samaritane is skakel my gerus so dat ons nie net praat om die mede volksgenote te help nie maar woord by die daad voeg,kom ons kyk hoe vinnig kan ons die inisiatief in werking stel laat ons wys ons boervolk kan nog saam staan en geen negatiewe antwoorde a.s.b. net positiewes sal aanvaar word Groetnis Johan Visagie 0844035966Unknownhttps://www.blogger.com/profile/06222579537110798161noreply@blogger.com