
ARMLASTIGE KINDERS IN 'N WIT PLAKKERSKAMP PROBEER MEKAAR BEMOEDIG EN MOED INPRAAT DAT MORE MISKIEN BETER SAL WEES AS VANDAG.

KINDERS WORD SOMS GENOODSAAK OM TE HELP OM 'N SKAMELE GELDJIE TE HELP VERDIEN OM SO OORLEWING TE HELP VOORTBESTAAN IN DIE WIT PLAKKERSKAMPE.

'N ARMLASTIGE OUMA STAAR VOOR HAAR UIT...WONDEREND HOEKOM DIE LEWE HAAR DIE KAART VAN ARMOEDE OP HAAR OUDAG GEDEEL HET.


"FREEDOM IS JUST ANOTHER WORD FOR HAVING NOTHING ELSE TO LOSE."

Het hulle enigsins berou? Nee, hulle het al hulle blanke rasse trots verloor om met die swartes te gaan identifiseer toe hulle Soweto toe gegaan het om Vuvuzelas te blaas en saam met die swart ousies te verkeer om die vleispotte van plesier en rugby jolyt.
VIR DIE MENSE BETEKEN DIE TERM GISTER, VANDAG- EN MORE DIESELFDE...NIKS OM NA UIT TE SIEN BEHALWE NET NOG 'N DAG VAN HOOP EN BID NIE.
KINDERS IN BLANKE PLAKKERSKAMPE HET GEEN HOOP OP DIE TOEKOMS ONDER DIE DRAKONIESE ANC MEER NIE. AL WAT HULLE LAAT VOORTVEG- IS DIE SKAMELE HOOP DAT GOD SAL GEE DAT HULLE VERLOS SAL WORD VAN DIE JUK WAT DEUR DIE HUIDIGE ANC REGIME OP HULLE TOEKOMS GELE WORD.Wêreld sien wit armoede
Beeld
2010-07-05 22:55
Onder die opskrif “Poverty, and little sympathy in South Africa” berig die
koerant oor een van die talle wit plakkerskampe wat sedert 1994 in Suid-Afrika
ontstaan het.
Finbarr O’Reilly (39), ’n bekroonde Kanadese fotograaf vir die nuusagentskap
Reuters, het mense in Kroningspark in Krugersdorp gaan afneem om met sy foto’s
die ander kant van Suid-Afrikaanse armoede aan die wêreld te wys: Die wit kant.

HELE BLANKE FAMILIES LEWE IN SINK KAJAS. HULLE STRYD OM TE OORLEEF WOED ELKE DAG VOORT. DAAR IS GEEN HOOP, GEEN REDDING- SLEGS GEBEDE OM NET 'N BORDJIE KOS ELKE DAG TE KAN HE. DIT GEBEUR TERWYL DIE KOMMUNISTIESE ANC BUROKRATE MILJOENE KAN MORS OP WEELDE- EN UITSPATTIG KAN SPANDEER OP DIE 2010 SOKKER BEDROGSPUL.
DIT IS ONGELUKKIG AL WAT DIE KINDERS IN DIE VORM VAN "SPEELGOED" KAN BEKOSTIG....OU BUITEBANDE. DIE ANC WEIER OM VIR ENIGE ARM BLANKE HULP-OF STAATS HUISE TE GEE.
“Die algemene persepsie is dat wit Suid-Afrikaners lewens van voorreg en
relatiewe rykdom geniet,” het O’Reilly aan The New York Times gesê.
Sy belangstelling in wit armoede in Suid-Afrika het begin toe hy in 1994 hier was en opgelet het dat daar ook wit mense by verkeersligte bedel. “Ek het begin rondvra: ‘Wat gaan hier aan?’”
Wit armoede is volgens hom nie ’n nuwe verskynsel in die land nie, “maar dit lyk
asof dit meer is as in die verlede”.

GEHAWEND, HONGER- EN VERLORE. DIT IS HOE DIE KOMMUNISTIESE ANC DIE BLANKE IN AFRIKA WIL SIEN....OP SY KNIEE...SMEKEND VIR AALMOESE.

Ek sal die in die VSA rond uitstuur as jy die teks in Engels kan vertaal,
ReplyDeleteTragies. Wonder net hoeveel van hulle het self JA gestem en sodoende huself en ander in ellende gestort.
ReplyDeleteJohann
Stem dat daar wel van hulle is wat hulself in die voet geskiet het. Die vraag is: Los ons as Afrkaners hulle oor aan die toestande of is ons berreid, soos ons voorvaders en moeders, om hulle te help. Duisende Afrikaners verval jaarliks en dit word erger by die dag, te danke aan n Demokrasie wat net 1 Velkleur bevoordeel. Dis tyd dat die Afrikaners wat tans,in hulle "Comfort Zones is" na vore begin tree!!!!!!!!!
DeleteDit vok my op as ek dit sien en lees. Jy weet ek was nog altyd so selfsugtig, maar die laste twee jaar slaan my hart my heeltyd in die bors. Iets klop my waker en nou dat ek vandag uit gevind het van die wit plakkers kampe dink ek die bloed spat in my aare in. Iets daar bo is erg besig om my te raak en bewus te maak van wat hier gebeur. Hoe kan ek help? Ek kan my hande en tyd offer, dis al wat ek nou het. Maar hoe kan ek betroke raak om te help? Ek kan nie meer op my gat sit nou dat ek weet wat hier gebeur nie. Ek bly in rustenburg as iemand dalk weet hoe ek kan help...
ReplyDeleteOns beplan 'n uitreik einde Sep na een van die wit plakkers kampe.
DeleteStuur vir my 'n email na mandy@thesocialcalendar.co.za as jy wil help, want ons benodig baie hulp. Ons wil so graag by soveel as moontlik uitkom, maar dis nie altyd moontlik nie.
Groete
Mandy
Dit is so Tragies. Myself sonder werk tans te danke aan die ANC Regering en die "Res" van die Blanke Eienaars van besighede, wat Verraaiers is as dit by die ANC kom, want hulle verryk hulle self deur vir die Anc, swartes bo wittes in diens te neem!!! Afrikaans is Groot en dis ons almal se verantwoordelikheid om saam te staan as n Afrikaner Nasie! Ons voorouers het n Gelofte afgele en ons moet voorbou op daai Gelofte!Dis nie nou tyd om mede Blankes te veroordeel vir foute wat hulle gemaak het nie. Die punt is: Hulle leef nou in Armoede en kry swaar!Net ons as n Afrikaner Volk kan hulle help, niemand anders sal nie! Mag God ons help, Amen.
ReplyDeleteHoe help ons die mense..?
ReplyDeleteEk lees nou hier En sien all hierdie dinge En die hardste ding in my lewe is Groot word. Ek is nou 35 , ek het weg gehardloop van my abusive pa AF toe ek 14 was. My pa en ma was geskei toe ek 4 was. Vir 10 jaar was ek deer n drematiese tyd van my lewe. Ek het my Moeder opgespoor En Al's het goed began vir 3 maande voor my stief pa dieselfde patroon met my Moeder wou toon soos my Pa met my. Ek was weggejaag op Straat net 15 geword. Ekt n pad getrap En doen nogsteeds. Ek het tans my Werk virloor oor ek terug gepraat het met my wit werkgewer wat bloot my net wou gebruik om sy slaghuis in orde Te kry En nou DAT hy Al's weet En Al's gan goed word ek virkleineer. Nou twee weke oor En ek het nog niks En sien hier gan ek alweer op die Straat beland. Ek kom vra om Gods naam ASB as iemand my net kan help met hoe ek by so n plakker kamp kan uitkom want ek wil nie weer op Straat wees nie Help Met Info Groot ASB 0652784598. Ek kan nie meer die shit aleen doen nie eks moeg uit n plan uit En nog net Twee weke n dak oor my kop. Vader ASB laat hier iemand wees , U weet my hart is skoon En my bedoelings net goed. Ek Soek ook maar net na iemand om ASB my Te help. Dankbaar by voorbaat. 0652784598
ReplyDeleteI never thought i would be HIV negative again after been diagnosed in 2017, i have tried everything possible in life from one doctor to another, one hospital to another, series of tests, different kinds of medication, i had already lost hope until i meet Great Dr. OSAGIE online testimonies, a specialist in herbal medication from Africa, i contacted him (drosagiesolutiontemple@gmail.com OR
ReplyDeleteDROSAGIESOULTIONTEMPLE@YAHOO.COM) and he prepared HIV herbal medication for me which i took for 14days and now i am completely cured. i want to use this medium to express my gratitude to him for saving my life and curing me from HIV, for taking away all my pains and sorrows, I''m indeed grateful and i am so happy I''m now HIV negative. i will continue to tell the good news of your great works to everyone, if you have HIV or other disease contact him, Email: his email: (drosagiesolutiontemple@gmail.com OR
DROSAGIESOULTIONTEMPLE@YAHOO.COM ) or Whatsapp number: +2347030465649
DOCTOR OSAGIE CAN AS WELL HELP THE FOLLOWING PROBLEMS
1. HIV/AIDS SPELL
2. HERPES CURE OF KIND
3. CANCER SPELL
4 IF YOU WANT YOUR EX LOVER BACK SPELL
5 IF YOU NEED A BABY SPELL him to solve
6 LOW SPERM COUNT SPELL
get all your problem solve. No problem is too big for him to solve.
Can someone send me contact details regarding the camp KRONINGSPARK please
ReplyDelete