Maria Schoeman (70) het brein- maag- en
lewerkanker. Die kanker het onlangs ook na
haar regteroog toe versprei. Afgesien van die
ondraaglike pyn wat sy konstant beleef kry
sy slegs oogsalf en panado’s by die Hendrik
Verwoerd staatshospitaal om haar pyn te verlig.
Maria bly saam met drie ander mense in
‘n vervalle karavaan in Marietjie Opperman
se erf.
“Ouma kan nie ‘n dokter bekostig nie. Sy
huil dag en nag van die pyn,” sêMarietjie.
No comments:
Post a Comment