Rita Dannhauser se gesig is misvorm nadat
gevorder velkanker verlede jaar verwyder
is. Rita het nie geld om haar gesig te laat op
bou deur rekonstruktiewe chirurgie nie. Elke
dag wanneer Rita haar blondekop dogtertjie
Belinda (7) by die laerskool gaan haal drom
skoolkinders om haar saam.
“Die kinders noem my name en spot my, sêRita. “Hulle sêmy mamma is ‘n monster,”
voeg Belinda by. Rita ry elke dag fiets om
haar blondekop dogter die skool toe te neem.
Ten spyte van haar velkanker staan sy in die
son en verkoop die Rapport op Sondae vir
geld. Dit is haar enigste bron van inkomste.
Nuwe kankerselle groei weerwaar kankerselle
reeds uitgesny is op Rita se gesig. Rita
kry geen kankerbehandeling nie
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment