IS DT NIE IRONIES RASSISTIES NIE- DESMOND TUTU EN DIE PIENK LIBERALE SAMESWEERDERS BEGIN NOU AANVOORWERK DOEN DAT BLANKES IN SUID-AFRIKA "WELVAART BELASTING" BETAAL AAN "ARM SWARTES" OMREDE WITTES "VOORDEEL GETREK HET UIT APARTHEID UIT." TUTU EN SY PIENK JELLIEVISSE NOEM NIE EERS WIT PLAKKERS OM OOK VOORDEEL UIT HIERDIE NUWE DRAKONIESE EN RASSISTIESE NUWE PARASITIESE SKELMSTREEK TE TREK NIE....DIT IS SPESIFIEK NET SWART PLAKKERS WAT MAG VOORDEEL TREK- MAAR WITTES MOET BETAAL. DIS DIE SKELM ANC- HULLE PROMOFEER KAMMA "RASSISME" IS VERBY- (NATUURLIK NET WITTES IS RASSISTE)- MAAR HULLE MAG VOORDUREND VOORTGAAN OM TEEN WIT MENSE TE DISKRIMINEER.
NODELOOS OM TE SE DAAR WAS HEWIGE TEENKANTING VAN DIE WIT GEMEENSKAP AF- MAAR SOOS ONS DIE SKELM ANC LEER KEN HET- GEBRUIK HULLE ALTYD "ANNONIEME" VOORSKREEUERS OM 'N NUWE SIEK WET VOOR-UIT TE PROMOFEER ALVORENS HULLE GAAN VIR DIE SLAGAAR- NET OM DIE PUBLIEK VUISVOOS TE SLAAN. HERDIE VOLG DIREK OP DIE ANDER SIEK WET WAT DIE ANC WIL INFORSEER DAT ALLE WERKERS -( HOOFSAAKLIK WIT)- NOU 'N GEDEELTE VAN HULLE SALARIS MOET AFSTAAN OM DIE ANC SE VERVALLE MEDIESE PLAN EN HOSPITALE TE HELP FINANSIER WAARBY MILJOENE SWARTES EN ONWETTIGE VREEMDELINGE OOK GAAN VOORDEEL UITTREK:
Wittes, betáál vir jul welvaart – Tutu
2011-08-12 23:27
Pieter du Toit
Kaapstad. – Wit mense moet sélf agiteer vir die instel van ’n sogenaamde “welvaartsbelasting” op hulle, het emeritus aartsbiskop Desmond Tutu gesê.
Hy het eergisteraand op ’n boekbekendstelling op Stellenbosch van sy voorbereide toespraak afgewyk en aangevoer apartheid het almal – wit en swart – seergemaak en genesing het nog nie heeltemal plaasgevind nie.
Tutu het verduidelik vandag se wit bevolking was dalk nie regstreeks by segregasie betrokke nie, maar dat hulle steeds voordeel trek uit geleenthede, leefstyl en toegang tot dienste.
“Een van die talle aanbevelings wat die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) gemaak het was om te sê die kloof tussen ryk en arm is groot, gevaarlik groot, en dat iets vinnig daaraan gedoen moet word.
“Suid-Afrika is berug as een van die ergste voorbeelde van die ongelykheid tussen ryk en arm.
“Daar was al ’n voorstel rondom ’n welvaartsbelasting. Baie in die wit gemeenskap het dit ondersteun. My beroep vandag is: Dink julle julle sal iets soortgelyks vandag oorweeg?” het Tutu, luidens ’n transkripsie wat deur sy kantoor verskaf is, gesê.
Hy het agterna aan die Cape Argus gesê hy vra inderdaad dat ’n welvaartsbelasting op wit mense ingestel word, hoewel hy onseker is presies hóé. Tutu hoop egter wit mense sal sélf die leiding neem.
Dr. Alex Boraine, wat onder Tutu as die WVK se adjunkvoorsitter gedien het, steun die idee in beginsel, maar meen dit moet ’n eenmalige belasting wees en nie uitsluitlik van wit mense gehef word nie.
“Daar is vandag so baie korrupsie in die land, so baie magshebbers in die sake- en politieke wêreld is nie wit nie, dat ek meen so ’n belastingnet moet baie wyer gespan word. Baie wat hul invloed vir persoonlike finansiële gewin gebruik is nie wit nie, hulle moet ook belas word om die armes op te hef.”
Boraine het gesê die WVK het die regering destyds aangeraai om so ’n belasting in te stel.
“Ons het egter nooit terugvoering gekry nie.”
Dr. Fanie du Toit van die Sentrum vir Geregtigheid en Versoening, wat hom tydens die WVK-proses vir die instel van ’n welvaartsbelasting beywer het, het gesê Tutu se kommentaar moet beoordeel word teen die agtergrond van sy skreiende kritiek op die nuwe elite.
“Hy is ’n goeie vriend van wit mense en sy voorstel is beslis nie vyandig van aard nie.”
Volgens Du Toit was die destydse gedagte agter ’n eenmalige welvaartsbelasting dat dit ’n welwillendheidsgebaar deur wit mense aan swart mense moet wees.
“Ongelukkig bestaan die gevoel steeds vandag dat swart mense die meeste van die versoeningswerk gedoen het. Tutu het dit destyds verduidelik aan die hand van die man wie se fiets gesteel is. Toe die dief terugkom en jammer vra, sê die man dis reg so, maar gee my fiets dan terug. As die man nie sy fiets wil teruggee nie, is hy werklik jammer?
“Dieselfde met wit mense.”
My link
- EN DIE PIENK AFRIKANER SLEEPSELS SING EWE LUSTIG SAAM:
Wit-taks ‘welkome idee’
2011-08-16 01:47Philda Essop
So het prof. Pierre de Vos, grondwetkenner verbonde aan die Universiteit van Kaapstad, gister op sy blog, Constitutionally Speaking, geskryf.
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu het verlede week voorstelle geopper rondom ’n welvaartbelasting vir wit mense wat voordeel uit apartheid getrek het.
De Vos het die FW de Klerk-stigting, wat vroeër aangevoer het dié idee sal ongrondwetlik en onregverdig wees, daarvan beskuldig dat hy “doen wat hy die beste doen: Om te spring om die ekonomiese belange van wit mense te beskerm”.
De Vos skryf op sy blog elke tweedejaar-regstudent weet die stigting se stelling oor die ongrondwetlikheid van die instelling van ’n welvaartbelasting vir wit Suid-Afrikaners is loutere onsin. “Waarom nie so ’n belasting van sê 2% of 3% van jou jaarlikse inkomste vir ’n jaar of twee instel nie?
“Dié geld kan herlei word na ’n spesiale fonds wat deur ’n gerespekteerde paneel kundiges geadministreer word, met die opdrag om projekte te administreer en finansier wat sal begin om die skokkende geriewe by baie staatskole te verbeter.
“Hoeveel skoolbiblioteke kan nie met dié geld gebou word nie?
“Hoeveel sokkervelde en paviljoene kan nie met daardie geld gebou word nie? Hoeveel nuwe rekenaarlaboratoriums met internettoegang kan nie aan studente gebied word nie?”
De Vos skryf die probleem is dat sommige wit mense – uit skaamte of onkunde – nie wil erken dat feitlik alle wit Suid-Afrikaners, in teenstelling met hul swart landgenote, by apartheid baat gevind het nie.
Prof. Dirk Kotzé, politieke ontleder aan Unisa, sê hy dink nie dit het sin om meer geld na probleme te gooi nie, maar dat wit mense meer “persoonlike betrokkenheid” kan toon soos om by onderwys betrokke te raak.
“ ’n Klomp geld raak weg weens korrupsie. Ek dink as ons in die algemeen kyk na die regering se optrede, lyk dit asof hy genoeg geld het. Dit is eerder ’n probleem van kapasiteit.”
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Wit-taks-welkome-idee-20110816
Sangeres Sunette Bridges se relaas praat vir al die wittes se gevoel oor die nuwe siek slenter:
"Tutu, ek reken julle moet maar bietjie gaan somme doen... Tel bymekaar die geldjies wat die ANC al gemors het die afgelope 17 jaar, die Wapenskandaal se Biljoene, die R2,4 Miljart wat julle nou vir Swaziland "geleen" het, Tenderbedrog, Peperduur karre, die koste van stakings, Hotelverblyf van Parlimentslede, Reisgeld-bedrog, bankrot munisipaliteite... Ag, die lys is eindelooos... en dan, heel op die einde die Boedelbelasting van die 4000 vermoorde Boere, onteinde plase wat tot niet gegaan het en siedaar! Maak nie saak hoeveel vorms van belasting julle nog wil uitdink nie, dit gaan geen verskil aan die lot van die massas maak voor die ANC regering dit nie ophou steel nie!
Ons Wittes HET nie meer oor om te gee bo dit wat ons reeds moet betaal nie. Inkomstebelasting, BTW, Groenbelasting, Tolhekke, Boedelbelasting - alles geld waarvoor ons niks kry nie... Ons moet self sorg vir sekuriteit, skole, medies, aftrede...
Verder het julle 17 jaar gelede, 'n mooi, skoon, veilige land met 'n werkende ekonomie by ons oorgeneem. Meer as dit, het ons nie om te gee nie. Julle haat ons met 'n passie, maar kan net nie ophou om bakhand te staan nie. Ons raak nou bietjie moeg vir dit hoor!"
- en so ook wit partye:
Tutu's 'white tax is racist'
2011-08-13 18:00
Johannesburg - Calls made by Archbishop Emeritus Desmond Tutu for white South African's to be taxed were racist and thoughtless, the Freedom Front Plus said on Saturday.
"It borders on the emotional statements of [ANC Youth League president] Julius Malema and does not contribute to the debate on how to address the country’s economic problems properly," FF Plus spokesperson Anton Alberts said.
Tutu, who spoke at a book launch at the University of Stellenbosch in Cape Town on Thursday evening, said the damage apartheid caused was impossible to escape.
He said white citizens needed to accept the obvious: "You all benefited from apartheid."
"Your children could go to good schools. You lived in smart neighbourhoods. Yet so many of my fellow white citizens become upset when you mention this. Why? Some are crippled by shame and guilt and respond with self-justification or indifference.
"Both attitudes make that we are less than we can be."
The Cape Argus spoke to Tutu after the speech, where he expanded on his wealth tax call.
“There were many in the white community who were ready for this [at the time of the TRC process].
“It could be quite piffling, maybe 1% of their stock exchange holdings. It’s nothing. But it could have helped... maybe building new homes, and that would have been an extraordinary symbol of their readiness.”
Asked whether he was again calling for a “wealth tax”, Tutu said: “That’s what I’m saying.”
He then laughed: “What were you doing in there [the conference centre]? Were you listening?”
Tutu said he hoped whites themselves would “agitate” for it to be imposed upon them.
However Alberts said in a statement it was improper to single out white people as they have contributed disproportionately more to the fiscus than any other group for the past 17 years.
"The request for introspection and a greater moral contribution should instead be addressed to the ANC government itself."
Tutu’s race argument was so much more immoral if taking into account the fact that there were already more than 600 000 poor whites, he said.
"Taxes levied on white people will merely be damaging social cohesion and will not contribute anything toward a sustainable economy."
- SAPA
My link
No comments:
Post a Comment